Stuk vir stuk, bou ek aan die legkaart van my lewe,
Met elke nuwe stuk word nog een levensdroom vervul

En eindelik is my legkaart dan so byna byna klaar
En maklik pas die stukkies inmekaar

Maar één stuk is nie daar nie
En dit wroeg hier in my gees
Eén is weg, waarop die ster moes wees…

Lucas Maree











volgende gedicht
vorige gedicht
Gedichtenindex
home